Together we conquer Snorre

Saam het ons as man en vrou iets gedoen wat ‘n man en vrou nooit doen nie, en dit is SAAM oor iets besluit! Ons het saam Snorre begin en wou net iets baie unieks begin vir elke ouderdoms groep en kleur daar buite even vir jou diere as jy wil. Daar is nie rerig baie om te vertel oor hoe ons Snorre begin het nie behalwe dat Snorre om ‘n braai vuur bespreek was na ‘n kantoor toe waar ek (Chinel) gewerk het voorheen en toe in iemand¬† baie betroubaar se kreatiewe hande in. So dis ‘n hele rontontalie gedoente maar dis graag ‘n brand wat ons ver wil bring.

Stigters

Montray Mennigke

Stigter